Kuier

magazine Nov 25 2020 · Kuier

cover image of Kuier

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

FACEBOOK • Met 2020 wat so op sy kop gekeer is, het jy al gedink hoe jy hierdie jaar Kersfees gaan deurbring?

LAASTE AANLYN KUIER VIR 2020

Wenke Wat Werke • Hier is wenke vir bloedvlekke, aangebrande potte en raad vir hoe om ontslae te raak van sonbrand.

Familie BLY BO • Ons hang uit en vang op met SA se sweetheart, Elana Afrika-Bredenkamp! Sy vertel wat Kersfees vir haar beteken, hoe sy haar kinders grootmaak en waarvoor haar hartkamers wawyd oopstaan.

KATASTROFE VIR KAT? • Daar is mense vír Katlego en mense teen hom. Hoe dit ook al sy, Kat se sage het opnuut vrae gewek oor privaatheid.

VASGEKEER IN DIE DIE VREEMDE • Hy sit ver in die vreemde met drie klein kinders en sy vrou in die hospitaal. Nou soek hy net hulp om huis toe te kom …

GEMAAK VIR MEKAAR • Trou is nie perdekoop nie, en dít weet hulle goed. Ná vreeslik baie sakke sout, staan dié paartjie ná 70 jaar nog sterk.

GESEËN MET ’N GLIMLAG • Vir die eerste keer in jare kou dié man ordentlik en glimlag hy van oor tot oor danksy twee barmhartige tandartse!

’N ANDERSTE Krismis • Kersfeesete hoef nie net formeel binnenshuis te wees nie. Jy kan dinge vanjaar ’n bietjie anders doen en dit in jou tuin hou deur ’n kreatiewe tafel op pallets te dek. Probeer dié disse en vier fees saam met familie en vriende.

KOMPETISIE

REG IN JOU Rokkie • Dié somer kan jy ontspan of uithang in ’n rokkie. Van lank tot kort, met blomme of bling of in helder kleure – daar is ’n rok vir elke geleentheid. Kies die een wat werk vir jou!

Sakke & SANDEL • Om jou look af te rond, dra jou rok saam met ’n funky handsak of gemaklike skoene. Die regte bykomstighede kan jou outfit laat pop!

VARS EN Vrolik! • Hou jou grimering lig en natuurlik deur die dag, of dra ’n helder lipstiffie om ’n statement te maak.

VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad oor ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met jou liefdeslewe? Hier is raad.

STOP GEWELD • Geweld teen vroue en kinders bly ’n groot probleem in SA en dit gaan nie vanself verdwyn nie. Optrede is nóú nodig.

WAT GEE JY? • Maak só seker jou geskenk, of dit nou klein, groot of net jou teenwoordigheid is, is ekstra spesiaal.

’N KANS MET KRALE • Voor sy dit besef het, was sy in ’n afwaartse spriraal wat haar op straat laat beland het. Maar nou is sy besig om haar lewe en besigheid te bou, en dít met krale!

RY IN VIR AKSIE • Die Covid-19-pandemie het die vermaak-bedryf gedwing om ’n ou gunsteling te gaan uitgrawe-die inryteater-en mense is mal daaroor!

SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE MUISE IN DIE PRENT. KYK OF JY AL 10 KAN KRY.

SPEEL-SPEEL • Lekker speletjies vir die hele gesin om te geniet!

STER-BLOKRAAI WEN R1 000!

GEBED VERHOOR • Lindy is ’n aaklige ryk vrou, en sal moet verander. Sal iemand tot haar redding kom?

OPLOSSINGS

GROOT WOORDBOU • Soek al tagtig woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.

Blokraai

Fotoblokraai

TV-GIDS

Bybel-blokraai

JY HET ÁLTYD ’N KEUSE • Al lyk dit nie altyd só nie, het jy altyd ’n keuse, en daarom is dit belangrik om verantwoordelikheid daarvoor te vat.

WAT DIE HART VAN VOL IS • Hy voel dis wonderlik om vakansie...

Kuier