Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?

ebook

By Bernard Levine

cover image of Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek verwyder is.
Hoe dink jy voel God?
Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê"
Ons Vader wat in die hemel is
Laat U naam geheilig word ...watter naam?
Is dit God? ...
dit is nie Sy naam nie ... dit is 'n titel.
Is dit Here? ...
dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook 'n titel.
Wat is die persoonlike heilige naan van die god wat jy dien?
Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys?
Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is?
En ook in Openbaring hoofstuk 3?
Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak.
In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie. 
Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?