Weg! Ry & Sleep

magazine December - January 2021 · Weg! Ry & Sleep

cover image of Weg! Ry & Sleep

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

WegSleep is die enigste Afrikaanse tydskrif wat spesifiek op die karavaan- en kampeermark gerig is. Elke maand verken en gradeer die span verskeie kamp- en karavaanbestemmings in Suid-Afrika en sy buurlande en deel hulle ook inligting oor slim planne om kamp- en sleepvakansies gladder te laat verloop. Die tydskrif se groot kosseksie gee kampeerders buitelugkos-idees. WegSleep is 'n egte leserstydskrif en bevat 'n aansienlike getal stories, briewe, resepte en wenke van sy lesers.

Op beter dae

Weg Ry and Sleep

SKOTE PETOORS!

BILIEBRIEF

Waarom tuis sit en wonder? • Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.

Van heinde en ver... • Van die Kgalagadi en Namakwaland tot by die kersies van Ficksburg en die Krugerwildtuin... Pieter Venter, ’n gids van Bryanston, neem sy klante ver en wyd om al die mooi in die land te beleef. Ensy foon is altyd byderhand.

Bela-Bela is ’n boskampplek ryker

Sprite word 60

VIR TUIS ÉN OP REIS • Fantastiese geskenke vir die kampterrein en huis

Die nuutste Swift is hier • ’n Mens sou dink ingevoerde woonwaens is onbekostigbaar, maar as jy na die nuwe Swift Alpine 2 kyk, is die prys nie net hoogs mededingend nie; jy kry ook heerlike weeldes, sêLeon Botha.

SPESIFIKASIES

Drie van die bestes • In die Dinokeng-omgewing lê ’n kampplek en wag op jou – of jy nou ’n besige oord verkies met baie speelplek, ’n kleiner oord waar dit rustiger is, of ’n boskamp waar die leeus voor jou tent paradeer.

Hulle sê

Kortliks | Uitvlugt

Kortliks | Dinokeng-oord

Kortliks | Kyleu-boskamp

Linksom deur die suide • Ry ’n lang draai deur Namibië se onderste helfte waar jy Afrika se grootste canyon, wildeperde en ’n spookdorp van nader kan bekyk – én varsgebakte appeltert in ’n dorre woestyn geniet.

KAMP HIER

EK WIL OOK GAAN!

’n Juweel in die Banviaans • Naby die oostelike ingang van die Baviaanskloof lê ’n juweel van ’n kampterrein – een waar dit sterk oortuiging kos as dit tyd is vir oppak...

Kortliks | Geelkrans

Die klein Kaapse Doodsakker • Tussen Gansbaai en Struisbaai in die Wes-Kaap is ’n smal strand waar jy wettig met ’n voertuig kan ry. Maar wees versigtig: As ’n inkomende gety jou onkant betrap, is jou trokkie dalk daarmee heen – soos by die Doodsakker in Angola.

Wat jy moet weet

’n Welkome ontvlugting • ’n Mens kan seker sê hulle is al aandeelhouers by die Woodbourne-vakansieoord buite Knysna, só gereeld kom kamp hulle hier, sê Magda Ferreira van Oudtshoorn.

Bobaas bussie • Ná verskillende ervarings met sportnutsvoertuie het Craig Pentz van Roodepoort met ’n Volkswagen Kombi vakansie gehou... en nooit weer teruggekyk nie.

Kamp-kamp Kaap toe (vir ’n laaste groet) • Jy hoef nie in een skof van Gauteng af Kaap toe tery nie; ’n mens kan so kamp-kamp afry see toe én dan sommer ook ’n draai maak by goeie vriende, vertel Kenny de Bie van Pretoria.

Vang ’n Vaalvis • Leeudoringstad is nie net mieliewêreld nie – hier kan jy ook kamp opslaan teen die Vaalrivier en wag vir daardie gróte aan jou hoek.

Kortliks | Klipspruitrivieroord

Agterpad toe met ’n Outback • Die vierde geslag Subaru Outback, veral die 3.6R, seil soos ’n skip op ’n grondpad, sê Morne Lombard.

Neem deel!

ENJINSPESIFIKASIES

TOE EN NOU

Kan ek tweedehands koop?

Blink Stefaans • Die nuwe Land Rover Defender het ’n hele paar mededingers, maar sy grootste teenstander is eintlik sy voorganger, die 2012 Defender. Kom ons kyk hoe oud en nuut van...

Weg! Ry & Sleep