TV Plus Afrikaans

magazine Dec 17 2020 · TV Plus Afrikaans

cover image of TV Plus Afrikaans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in dié uitgawe ’n in-diepte kykie.

DítKykOnsNou

Jy’t geen idee nie!

Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms op bl. 6 onder “tvplus stroom”.

Kyk ook dít AANLYN!

Kom dans saam • Mira, die koninklike speurder, het die Indiese argitektuur, kultuur, musiek en danse gevind om die jongspan mee te vermaak.

Verklarings gesoek • Vanaf ’n mummie se stemkas en voortekens, tot die navigasie van oseane en versteekte skatte, History (*186) verken die onverklaarbare in The UnXplained With William Shatner.

Jonges se opmars • Daar is talle talentvolle jong aktrises op TV wat nuwe standaarde stel met hul storievertellery op die klein skerm – en dis almal nou op Showmax beskikbaar.

Die jeug rebelleer • Tieners en ampertieners kan talle reekse op Showmax stroom.

G’n roos, eerder avontuur en liefde • Neels van Jaarsveld gryp die liefdesuitdaging op TV aan.

Tienerkaperjolle en baba-moles in die ruimte • Bobby wys sy slag voor die kamera as die kloon Robbie.

Opgetof en reg vir ’n feesmaal • Nataniël is gereed om Kersfees vanjaar met musiek, kos en sjampanje te vier.

Vals beskuldig • Vals nuus en ’n beknoeide ondersoek het byna die verkeerde man laat boet vir die 1996-bomaanval op die Olympiese Spele in die soektog na die skuldige in Manhunt: Deadly Games.

’n Blink nuwe toekoms • Die Peterson-gesin kry hierdie Kersfees ’n groot geskenk: hul eie huis in Hillside.

Warm en koud • Kaashifa kies vir Junaid bo Imraan, maar twyfel tog.

’n Loslit-Kersfees • Die Daniels-broers en Justin dink hulle kan die perfekte Feestyd-partytjie hou.

Verlief op die verkeerde man • Layla sukkel om haar swangerskap te verwerk en weet nie hoe om Bompie daarvan te vertel nie.

Uiters selfsugtig en gemeen • Natalie vat weer die pad en los Hein met nóg ’n kind agter.

’n Slang in die gras • Conrad het sy mes in vir Annelize en gebruik Wessel om hom te help om van haar ontslae te raak.

Geluk en onsekerheid • Julia ondergaan ’n operasie net ná haar en Hugo se troue.

Groen monster steek kop uit oor ou vlam • Sasha laat Amanda onseker en ongemaklik voel.

Die groot K • Lienkie wil chemo staak omdat dit haar lewensgehalte aantas.

Op kamera betrap • Dis ’n dilemma: As jou maat jou verkul, sal jy sy/haar optrede voor die hele wêreld ontbloot? Mense in die reeks Cheaters, beskikbaar op CBS Reality (*132), dink dis heeltemal geregverdig.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tvplus Vind ’n fliek

Sê jou Sê

REDAKTEURSNOTA

SHAWN IN 7DE LAAN IS GAY

TV Plus Afrikaans