Huisgenoot

magazine Dec 25 2020 · Huisgenoot

cover image of Huisgenoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

GESELS SAAM

ONS GROOTSTE KERSGESKENK • Die akteurspaar sou nou oorsee wittebrood gehou het, maar nou is hulle opgewonde omdat dit ’n Bethlehemse Familiekersfees gaan wees

KERSFEES VOL VREES • Ma se rillerverhaal: My eks word op Oukersdag vrygelaat nadat hy my ongebore baba in my maag laat doodskiet het

KERSFEES SONDER ’N MA • Dis sy seerste feestyd ooit nadat sy ‘liefste Kiepie’ vier maande gelede vyf dae ná hul tweeling se geboorte oorlede is

OPLAAS: TROUVREUGDE IN DIE FEESTYD • ‘ Dit was tyd’ toe die RSG-aanbieder Haidee Muller en haar kleintydse kennis trou aan mekaar beloof

’N BRIEFIE AAN KERSVADER • Uit die mond van die suigeling sal jy die heel beste wense vir Kersfees hoor. Geniet saam met ons die wysheid wat min jare bring

HIER IS HY: KERSVADER! • ’n Stad in Finland is glo die ‘amptelike’ tuiste van die bebaarde man – en jy kan hom besoek!

KERKWEES IN ‘LOCKDOWN’ • ’n Dominee vertel hoe haar gemeente mekaar vanjaar moes steun, hoekom Kersfees nou anders sal wees as voorheen en hoe ons dit steeds kan vier

Feestyd-verleiding • Laat jou Kerstafel vanjaar kreun onder dié heerlike, dekadente feeskos

’n Ontspanne Kersfees • Vier die feestyd in styl m et di é sjiek uitr ustings

SPRANKEL DIÉ feestyd • Skep ’n stralende voorkoms met dié maklike skoonheidskunsies

Fees-flair • Kreatiewe idees vir anderste Kersbome

’n Ander soort Kersfees • Die feestyd lyk dalk vanjaar vir jou en jou geliefdes anders, maar dit kan steeds betekenisvol wees. Kenners gee hier raad

LIEWE ELIZE

Watter versekering is noodsaaklik? • Ons bekyk vier lewensfases

Ryle de Morny • Dié Expresso-aanbieder gesels oor sy pad na roem

KERS-KYKGENOT • Dié flieks vir oud en jonk is die ideale vermaak vir die feestyd

OP ONS SPEELLYS • Dié snitte in die gees van Kersfees en aanbiddingstyd is sinoniem met bemoediging, omgee, liefde, hoop en vrede

Nuut op die rakke • Geniet boeke wat goed is vir die gees

Ontmoeting in Salzburg • Armand wou weer die atmosfeer van die ou stad beleef en loop ’n vrou met ’n rooi jas raak. Maar is dit toeval?

Die Kersfeesskof • Dis Kersdag, maar Penny gaan nie by die huis wees vir hul gesin se tradisionele Kersete nie; sy moet werk

Kerskandelare • Dis al ses jaar ná hul egskeiding toe haar kleindogter vra of mense wat skei vir ewig kwaad bly vir mekaar

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

BLOKRAAIE

ONS PRAAT OOR Souropode se lang nekke

So het Kersklappers ontstaan

NATUUR Akkedis bestuif SA blomme

PALEONTOLOOG SÊ DIT SO: pa-lie-on-toe-loog • Paleontoloog is ’n spesifieke soort soöloog (iemand wat die diereryk bestudeer: hoe diere lyk, optree, lewe en uitsterf). Paleontoloë se werk is om spesifiek te kyk na fossiele wat ’n mens in die aarde kry en daaruit te...

Huisgenoot