TV Plus Afrikaans

magazine Dec 31 2020 · TV Plus Afrikaans

cover image of TV Plus Afrikaans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in dié uitgawe ’n in-diepte kykie.

DítKykOnsNou

Jy’t geen idee nie!

Stroomkyk • L.W.: Kry die webadresse van die verskillende stroomplatforms op bl. 6 onder “tvplus stroom”.

Kyk ook dít AANLYN!

Gekwelde liefde • DStv verenig van die blinkste sterre van Mexikaanse telenovelles in ’n verhaal oor geteisterde liefde in Abyss Of Passion.

O, DIE BOOSWIGTE!

Lief vir Liam • Die Ierse akteur Liam Neeson se ster skitter helder op Showmax, van animasies tot aksieflieks, dokkies en dramas.

In die kop van ’n moordenaar • Hulle is die slegste mense wat leef – die reeksmoordenaars wat hul gemeenskappe verwoes het deur talle onskuldige lewens te neem. Maar hoe het hulle só geword? Die dokkiereeks oor werklike misdade Making A Monster op CBS Justice (*170) wil dit vasstel.

Bederfies vir 2021 • Kettingkyk volledige seisoene van jou gunsteling-reekse aan die begin van die nuwe jaar.

Bendelid soos min • Die komediant Chris Rock blink uit as die tawwe georganiseerde misdaadbaas in die antologiedrama Fargo.

‘Daar is magic buite jou gemaksone’ • Anzél Rabie is terug met nóg wyn, nóg kos en nóg Boland!

Tragedie en hoop • Die gemeenskap van Arendsvlei het vanjaar vele uitdagings ervaar.

’n Vriendskap word getoets • Beatrice keer van haar vakansie na Arendsvlei terug en wil haar pos as skoolhoof hervat, maar Ronel gaan dit nie so maklik afstaan nie.

’n Seksghoeroe?! • Petra is oortuig sy weet presies hoe om dinge in die slaapkamer weer op te kikker!

BEDERFBROKKIE

Drama en liefde op die kantlyn • Hope intriges, romanse en spanning weg van die rugbyveld.

Die liefde sal seëvier • Jordan verklaar uiteindelik sy liefde aan Bibi.

Dis wen óf verloor • Sasha leer die Stryders en Wynand ’n les of twee.

Onder die mes • Daar was ’n gewriemel en gewoel in die gange van die Binneland-kliniek.

’n Kat-en-muis-speletjie • Annelize vind uit Wessel verraai haar, maar sy hou hom in die duister daaroor.

‘Was ek ’n goeie ma?’ • Elana se ma, Helena, kom kuier vir die Feestyd, maar dit veroorsaak konflik.

Daar waar die wind waai • Nuwe inwoners, skokkende gebeure en hartstories was in die kollig in Suidooster.

’n Nagmerrie wat net nie wil eindig nie • Die bottel raak Siya se beste vriend wanneer hy ’n pasiënt identifiseer as een van sy verkragters.

Familiedrama • Nazeem wil ’n Jacobs wees, maar Bridgette is nie bereid om hom as haar halfbroer te aanvaar nie.

Lief en leed • Die inwoners van Hillside is in 2020 tot die uiterste beproef.

Smoorverlief • Tjattas en Gabby se hegte vriendskap groei tot ’n mooi liefdesverhouding.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tvplus Vind'n fliek

Sк jou Sк

REDAKTEURSNOTA

CHRIS EN DIE...

TV Plus Afrikaans