Huisgenoot
magazine ∣ Dec 31 2020 · Huisgenoot
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
GESELS SAAM
WAT EK VANJAAR GELEER HET . . . • Plaaslike bekendes vertel van hul lesse te midde van die pandemie wat hulle na 2021 wil saamneem
2020, DIE JAAR VAN TUISBLY • Die inperking weens die covid-19-pandemie het ons beproef, maar tog was daar dinge wat ons saamgesnoer het – en selfs vir ligter oomblikke gesorg het
GROOTSTE NUUS 2020 • Al het die coronaviruskrisis die jaar se nuusdekking oorheers, was dit nie ál groot gebeurtenis nie. Ons kyk terug na nog nuusstories wat die land vanjaar laat regop sit het
NET NORMAAL • Maskers sal hy dra, skryf Jonathan van Radio Raps, en spreek sy hoop vir 2021 uit
AL MY DAE MET DR. GOOGLE • Die coronakrisis het vir dr. Conrad de Klerk uitdagings ingehou, maar die innovering wat dit meegebring het, gee hom hoop vir die toekoms
Nuwejaarsfiësta • Baie van ons het ’n rowwe jaar agter die rug. Vaar 2021 in met geurige kos en ’n Mexikaanse partytjie wat die hele gesin sal geniet
OUJAAR-STYLGIDS
Huispartytjie • Laat die koppe draai met ’n tref fende voorkoms vir ’n prettige aand
Swembadpartytjie • Vang die oog langs die swembad in ’n pragtige someruitrusting
Deftige dinee • Vat jou uit in een van hierdie klassieke voorkomste en eet in styl
SKOONGESIG • Reiniging is die eenvoudigste velsorgstap. Doen dit reg en pluk die vrugte
VIND JOU FORMULE • Daar is so ’n magdom produkte beskikbaar dat dit moeilik kan wees om die regte een te kies. As ’n reël moet dit sagkens reinig sonder om die natuurlike olies van jou vel te stroop, en dit moet nooit jou vel prikkel of brand nie. Gebruik ons gids om jou te help kies.
Partytjietyd! • Skep ’n kleurvolle, intieme omgewing om Nuwejaar te verwelkom
Vriendskap op die rotse • Soms is ’n vriendskap ongesond; dan moet jy dit erken en vaarwel sê sodat jy met jou lewe kan aangaan
UIT JAMMERTE IN VERHOUDING • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.
Hoe werk virtuele bankkaarte? • Ons beantwoord ses vrae
The Christmas Chronicles 2
Ilse Klink • Die aktrise sorg vir hope drama in Arendsvlei
OP ONS SPEELLYS • Dis tyd om die skrikwekkende 2020 te groet en met nuwe hoop en in ’n vakansieluim die nuwe jaar in te gaan. Dié somerdansliedjies sal die vonk in enige partytjie sit
Nuut op die rakke • Vertaalde boeke vir jonges
Die begrafnis • Haar oordrewe pligsbesef het Selma byna in die graf laat beland, maar ’n wegbreek kom vanuit ’n onverwagte oord
Pelgrimstog • Sy’s terug op die dorp waar sy geswot het, en herinneringe van sorgvrye dae en jong liefde oorweldig haar
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).
JOU STERRE
BLOKRAAIE
ONS PRAAT OOR Tiener wen eerste ‘Time’-kinderprys
OOR DIE...