Landbouweekblad

magazine Dec 24 2020 · Landbouweekblad

cover image of Landbouweekblad

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

SYFERS

IN ’N BLIK

DIE ANDER SÊ

HET JY GEHOOR?

VAN SWAK NA UITSONDERLIK!

VOLGENDE UITGAWE

BRIEWE

SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

Op facebook

DIÉ WEEK KUIER ONS BY . . .

HIER IS DIE FEITE

70 JAAR GELEDE • Uit: Die Landbouweekblad, 20 Desember 1950

Minister se wyse besluit

OUDITEUR-GENERAAL HET VRAE OOR COVID-19-HULP

MINDER GELD, EKSTRA WERK STREM VORDERING MET GRONDEISE

BELOWENDE TEKENS VIR ’N NAT KERSFEES

‘DIE WOLKE HET ONS UITEINDELIK GEVIND!’

TREF SÓ VOORSORG TEEN OPSTOKERS

Landbou-BBP klim amper 20% danksy mielies

Wynbesigheid maak gróót planne

Kabinet keur nuwe beleid goed

COVID-19 BRING WIPWA-RIT

Vraag na vitamien-C stu uitvoer

ONSEKERHEID MAAK PLEK VIR REKORD-OES

KLEINER VRAAG EN HOËR VOERPRYSE BRING DRUK

Beter verkope baat boere nie

BOERE SPOOK TEEN WEER ÉN PLAE

Landbou bied ligpunt in Covid-19-nagmerrie

ONTEIEN-TREIN STOOM VOORT

EENDRAG MAAK MAG IN ONGEKENDE COVID-19-KRISIS

Pandemie gaan bedryf nog lánk laat steier

LANDBOUWEEKBLAD BRING HULDE • Die landbou het in 2020 ’n aantal baanbrekers wat diep spore in die bedryf getrap het, aan die dood afgestaan. Hul invloed sal nog lank gevoel word.

BRANDPUNTE IN DIE ROOIVLEISBEDRYF • Die rooivleisbedryf het die afgelope jaar talle probleme en hoogtepunte beleef. Mnr. Koos van der Ryst, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, gee ’n oorsig oor die brandpunte.

Kry jou testament betyds in orde • Jou lewensmaat en/of kinders kan ná jou dood in allerlei slaggate vasval as jy in ’n saamblyverhouding met iemand was, maar sonder ’n testament sterf. Dit kan dikwels tot gevolg hê dat mense nie erf wat jy graag wou hê hulle moes erf nie. Maak dus seker jou papierwerk is reg.

Die jaar wat die wêreldekonomie verander het • Covid-19 het die manier waarop die landbou sake doen, permanent verander. Dit moet in gedagte gehou word met die beplanning van boerderybedrywighede in die nuwe jaar.

KORTOM

Só lyk grondpryse ná die droogte en Covid-19-inperking • Ná vele terugslae en probleme begin vertroue in die landbousektor kop optel. Hierdie neiging is ook te sien in grondpryse, wat die afgelope jare aansienlik gedaal het, maar die afgelope paar maande gestabiliseer of selfs begin styg het.

KORTOM

WHISKYMAKER VEREER VIR VOLHOUBARE PLANNE

PIENK PLESIER

WES-KAAPSE HOMMELTUIG-VLIEËNIERS KRY HUL VLERKIES

SLIMMES WEET NOU HOEKOM PLAASKINDERS MINDER ASMA KRY

WITTE-WIJNAPPELBOOM LEWER EERSTE VRUGTE

Van uiesaad tot huisvesting verskans Karoorisiko’s • ‘’n Karooboer moet altyd ’n tree voor wees met nuwe planne.’ Só meen die 42-jarige mnr. Alewyn Nel, wat enkele jare gelede nog lusern verbou het, maar vandag een van die groter uiesaadprodusente in die Suid-Karoo is. Hy het ook op ander maniere sy boerdery gediversifiseer, soos om huisvesting te bou vir kontrakwerkers wat in die omgewing aan Eskomlyne en windturbines werk.

LBW VRA . . .

In die voetspore van George Stow • Die afgetrede Oos-Kaapse boer mnr. Vic Biggs het oor die afgelope vyf dekades duisende rotskunstonele afgeneem en opgeteken. Van sy grootste vondse is tekeninge wat die Victoriaanse geoloog George Stow meer as 150 jaar gelede in die Groot-Keirivier-opvangsgebied opgeteken het.

Baal só makliker met Sitrex-harke • Weens...

Landbouweekblad