10 pretstories--2-5-jariges--Ideaal vir slaaptyd

ebook

By Katrina Kahler

cover image of 10 pretstories--2-5-jariges--Ideaal vir slaaptyd

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die karakters sluit 'n verskeidenheid oulike diere, dinosourusse, seerowers en ook jong meisies en seuns in by wie jong kinders aanklank sal vind. Ingebed in elke storie is 'n boodskap wat jy met jou kind sal kan bespreek om sekere kwessies vas te lê, soos die belangrikheid daarvan om goedhartig en sorgsaam te wees, om die waarheid te praat, om dapper te wees, om jou bes te probeer en om 'n nuwe baba in die gesin te hanteer, om maar net 'n paar te noem. Elke storie is gevul met illustrasies wat jou en jou kind sal vermaak.
Perfek vir vroeë lesers of beginner-lesers en geskik vir kinders van 2–5. Lees die stories as slaaptydstories en gebruik dit weer wanneer jou kind in preprimêr is en begin om te leer lees. Daar is ook 'n Inhoudsopgawe waarop jy kan klik vir maklike navigasie. 'n Wonderlike boek vir jong kinders!
10 pretstories--2-5-jariges--Ideaal vir slaaptyd