Huisgenoot

magazine Jan 07 2021 · Huisgenoot

cover image of Huisgenoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

GESELS SAAM

WEER HEEL MET TWEE KINDERLYFIES • Nadat haar man en kinders byna ’n dekade gelede in ’n ongeluk dood is, het sy weer liefde gevind en ma geword

DOOD VOOR HY KON BOET • Die man wat haar vier seuns as kinders seksueel aangerand het, het nooit agter tralies beland nie – maar sy bly veg vir wat sy glo hulle toekom

NOU ‘BREW’ EK GELUK • Ten spyte van die inperking kon Elvis Blue ’n padstal open waar hy onder meer sy eie bier tap

ONS LIEFDE WAT ALLES OORWIN • Daar was storms voor en ná hul troue twee jaar gelede – maar deur als bly Lina David se rots

SWAAR PAD NA SUKSES • Christiaan, die ‘ outjie van Delmas’, is Suid-Afrika se nuwe gholfsensasie – en hy het groot planne om rekords te laat spat

’N BOLANDSE BRUILOF MET ’N ‘BEAT’ • Toe Body Beat en Kry daai lyf se Linda Kriel op ’n olyfplaas met haar sielsgenoot trou, het hulle ’n skeut van hul liefde vir Italië by die stylvolle feesvieringe gevoeg

NUWE’ TANDE NÁ DIE PYN • Haar seer gebit is iets van die verlede, vertel Dr. Nou se mooimaakkompetisiewenner

TERUG SKOOL TOE • Rus jou kinders toe met dié moet-hê-klere en -bykomstighede vir die nuwe skooljaar

Van klerekas tot studeerplek • Ons het ’n leë klerekas in ’n knus tuiswerkhoekie omskep

Grondboontjie se loontjie • Dié snoepgoed is ’n lekker bederf voor en ná skool en perfek vir kinders wat dol is oor grondboontjiebotter

ANTWOORDE OP VRAE OOR SKOONHEID • Kenners gee onder meer raad oor serums, oogrome, gebarste hakke en wasbehandelings

LIEWE ELIZE • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.

Wat wil almal oor versekering weet? • Vyf gewilde vrae

Kommunikasie met Juffrou • Hoe kommunikeer jy op ’n sinvolle manier met jou kind se onderwyser sodat dit tot wedersydse respek kan lei?

Soul • Animasie. Met die stemme van Jamie Foxx en Tina Fey. Regisseurs: Pete Docter en Kemp Powers. O.

Hierna kan ons in 2021 uitsien • Kykgenot vroeg in die nuwe jaar op TV en Showmax

Lize Beekman • Die liedjieskrywer en sangeres verbreek ’n jare lange ateljeedroogte

Nuut op die rakke • Boeke vol feite vir kinders wat terug skool toe gaan

Verbode liefde • Koos is ’n staljonge en Jane die baas se dogter, en hulle paadjies kruis nadat sy beheer verloor oor ’n arabierhings

Op Niemand se grond • Die valskermspringer het nie net sy sonneblomme verwoes nie; sy’t hom ook sommer kom omkrap

TV-GIDS

HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE 2021 • So beïnvloed die hemelliggame oor ligjare heen die fynste besonderhede van jou lewe op aarde

JOU STERRE

BLOKRAAIE

Everest nou amptelik (’n bietjie) hoër

Nuwe walvisspesie word ontdek

JURGEN ROMARIO Mc EWAN • Dié Stellenbosser het in 2020 op ons kassies geboer en pak ook vanjaar verskeie projekte aan

DÍS COOL

KOM ONS PRAAT • Dié kinders verklap wat hulle in 2020...

Huisgenoot