Huisgenoot

magazine Jan 21 2021 · Huisgenoot

cover image of Huisgenoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

GEMAAK OM VIR MEKAAR LIEF TE WEES • Hulle het mekaar toevallig op ’n boot ontmoet, maar nou gaan Juan Boucher en Shamodene een word soos in sy liedjie – en hulle droom reeds van ’n huis vol pienkvoete

EK STAAN BY MY MAN • Charlene praat met HG oor haar nuwe haarstyl en die bewerings oor nóg ’n buite-egtelike kind vir Albert

DIE MAN AGTER DIE MILJARDE • Die SA gebore Elon Musk is nou die rykste man op aarde. Sy halfsus deel dinge wat min mense oor hom weet

KOEBAAI, TRUMP! • Van dag een af was Donald Trump in die nuus – en byna nooit om die regte redes nie. Ons kyk terug na sy termyn as die president van Amerika

GEKUL’ DEUR AGENT • Verskeie sterre en aspirantakteurs beweer van dié publisiteitsagent se beloftes aan hulle het dik dadels gekom

BABAVREUGDE NÁ WATERDOOD • Twee jaar gelede het hul seuntjies in hul swembad verdrink; nou is hulle met ’n nuwe babadogter geseën

Vleislose huiskos • Kul tot die grootste vleisliefhebbers met hierdie smullekker vegetariese resepte. Ons sê jou hoe om heilsame vleislose huiskos te kook

LIEF JOU LYF • Dié liggaamspositiewe beïnvloeders se daaglikse dosis selfliefde is net wat jou Instagram nodig het

Die SON-faktor • Ons weet ons moet ons vel teen die son beskerm – die kies van die regte produkte is deel daarvan

Slaan ’n tent op • Maak dié oulike tipi vir jou kind

Pas jou huwelik aan • Die huwelik as instelling ontwikkel al eeue lank; daarom moet ons ook die maniere waarop ons dit in stand hou, kan verander

TWEE DINGE WAT JUL VERHOUDING SAL VERSTERK

LIEWE ELIZE • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.

Graadeentjies, WEN GROOT IN 2021 • Dis weer sulke tyd – altesaam R12 500 kontant en ’n klomp wonderlike geskenkpakke is op die spel

Hoe kan ek slimmer met my geld werk? • Sewe vrae aan jouself vir 2021

The New Mutants

Regé-Jean Page • Die sexy Bridgertonster gesels oor sy Zimbabwiese wortels en sekssimboolstatus

Nuwejaar-luistergenot • ’n Nuwe enkelsnit van Jakkie Louw en nog ritmes wat jou in 2021 verwelkom

Nuut op die rakke • Boeke vir bak en brou

S.O.S. vir Liefde • Soms is die storms van die lewe waarop jou liefdesbootjie kan wankel nie net ’n voor die hand liggende metafoor nie

TV-GIDS

HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

DÍS MOS NOU ONTSPANNING! • As jy nog nooit die kans gehad het om blokraaie te voltooi nie, het jy nog nooit regtig ontspan nie! Skaf vandag nog Huisgenoot Blokraaie se nuutste bielie-uitgawe met 193 heerlike raaisels aan en ontspan behoorlik.

GROOT BLOKRAAI

KRY JOU DROOMSOMERLYF • Wil jy ná die vakansie ’n paar kilo’s afskud? Sluit aan by een van Huisgenoot se spesiale aanlyn oefenprogramme

RAAISELS

NUUT VIR DIE KLEINSPAN • Het jy geweet ons het ’n wonderlike nuwe tydskrif vir kinders volgepak met die...

Huisgenoot