Leef lig
ebook ∣ Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken
By Jaco Strydom
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Die vroeë kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroeë kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om 'n verskil te maak in hierdie wêreld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan 'n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit 'n gewoonte word.