Genesing vir trauma

ebook in die Suid-Afrikaanse konteks

By Yvonne Retief

cover image of Genesing vir trauma

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die woor 'trauma' beteken letterlik 'gewond'. In Suid-Afrika – met sy hoë voorkoms van geweldmisdaad, egskeiding en ander vorme van trauma – word die meeste mense in een of ander stadium emosioneel gewond. Indien daardie wonde nie onmiddelik behandel word nie, kan dit – net soos fisiese wonde – lei tot erge letsels wat later 'n mens se funksionering strem. Genesing vir trauma sal slagoffers van trauma en hul naasbestaandes help om die gevolge daarvan effektief en planmatig te hanteer. Dit behandel verskeie spesifieke trauma-situasies soos bankroof, kaping, selfmoord van 'n geliefde, verkragting, veelvuldige trauma en plaasmoorde, maar verskaf ook riglyne vir algemene emosionele herstel waarby elke mens sal baat. Genesing vir trauma is 'n nuttige hulpmiddel vir elke persoon wat ander wil help om trauma te verwerk en hul lewensreis weer doelgerig en met vreugde voort te sit.

Genesing vir trauma