Strooidak en toring

ebook

By Izak de Villiers

cover image of Strooidak en toring

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Izak de Villiers noem homself 'n "anderster" Afrikaner. Hy is ook 'n anderster predikant, een wat op direksies van maatskappye gedien het en selfs lank redakteur was van 'n vrouetydskrif (Sarie) en 'n groot Sondagkoerant (Rapport). 'n "Ryklik geskakeerde lewe" noem Etienne van Heerden dit. Uit hierdie lewe vertel hy van ver plekke en vreemde gebeure, van uiteenlopende mense, mense uit alle stande wat hy raakgeloop het. Hy vertel van sy lewenslange worsteling as Afrikaner met die politiek van sy mense, ook in sy verse. Dit terwyl hy homself "onbeskaamd konserwatief" noem. En dan weer op 'n dag 'n sterwende Katoliek se belydenis aanhoor. Hy spaar nie sy oordele oor ander se dade nie, veral nie van politici nie, maar hy staan ook erg krities teenoor homself en skryf, soos hy self se, "sonder hoed of handskoen". Die resultaat is 'n kyk op 'n belangrike tydperk in die geskiedenis, 'n anderster kyk – ook na homself en 'n lewe van kritiese deernis met mense, van 'n politieke kritikus wat Tony Leon "'n ikonoklas op sy eie manier" noem, maar iemand wat sy mense liefhet.

Strooidak en toring