Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Hierdie is bundle 7 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.
Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.
Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.
Geniet dit om in my drome rond te stap.