Dis jou oomblik

ebook Glo, maak jou droom 'n werkliheid en ervaar God se guns

By Joel Osteen

cover image of Dis jou oomblik

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Wanneer dit met ons swaar gaan, is dit moeilik om vorentoe te kyk en positief te wees. Dalk voel dit vir jou asof jou probleme nooit end gaan kry nie en dat jou omstandighede nooit beter gaan raak nie. Dalk lyk dit vir jou asof daar nooit 'n lig aan die einde van die tonnel gaan wees nie. Die goeie nuus is: Al het jy nie 'n antwoord nie, God het 'n antwoord. Al het jy nie die krag nie, God het die krag.In Dis jou oomblik herinner Joel Osteen jou daaraan dat jy nooit, ooit alleen is nie. Al het jy dalk vir God afgeskeep, Hy skeep jou nooit af nie. God wil nie net he jy moet hierdie moeilike tye oorleef nie; Hy wil he jy moet floreer. As jy aan jou geloof vashou en vir God se guns vra, sal jy as 'n oorwinnaar uit die stryd tree. Joel Osteen gee voorbeelde uit sy eie lewe en uit die van ander en gee jou moed en hoop. Vind inspirasie in hierdie boek en begin bou aan 'n nuwe lewe wat beter is as wat jy ooit kon dink.

Dis jou oomblik