Gesels met God oor alles

ebook Ervaar die krag van eenvoudige gebed

By Joyce Meyer

cover image of Gesels met God oor alles

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Ons dink dikwels ons gebede voldoen nie aan al die vooropgestelde vereistes vir gebed nie. Maar, skryf Joyce Meyer in Gesels met God oor alles, gebed is baie eenvoudiger en makliker as wat ons dink. Mense bid dikwels meer as wat hulle van bewus is. Hulle kom nie eens agter dat hulle besig is om te bid nie omdat hulle vooropgestelde, wettiese idees het van wat hulle dink gebed moet wees. Hulle glo daar is sekere streng beginsels en reels wat nagekom moet word en voorwaardes en spesifikasies waaraan voldoen moet word om dit ware gebed te maak.In Gesels met God oor alles leer Joyce die leser egter om met nuwe oë na gebed te kyk – dat 'n doeltreffende gebedslewe binne elkeen se bereik is! Ontdek saam met haar dat God nie gebed ingewikkeld gemaak het nie, maar dat dit eintlik heel eenvoudig is. Sy help die leser op 'n eenvoudige, praktiese manier om:

  • Die ongelooflike krag van eenvoudige gebed to ontdek
  • Die vele aspekte van gebed te ontdek wat nodig is vir 'n doeltreffende gebedslewe
  • Gebed 'n integrale, maar opwindende deel van die alledaagse lewe en daaglikse roetine te maak
  • 'n Oop kommunikasiekanaal na God te ontwikkel
  • Te leer dat verskillende seisoene en omstandighede in die lewe verskillende soorte gebed vereis
  • Gesels met God oor alles