Geestelike Tuinmaak

ebook

By Margaretha Combrinck

cover image of Geestelike Tuinmaak

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Ons geestelike lewe is soos 'n tuin: daar's tye van blom, vrugdra maar ook tye van kleurloosheid en blommeprag. Van lewe en dood. Dis 'n deurlopende proses soos in die natuur wat wissel van seisoene, van plant en skoonmaak. Van onkruid tye wat ons lewens oorneem, maar ook van nuwe begin, van groei en vrugdra. Elke ding in ons tuin leer ons van God en geestelike lesse. Ons gaan deur fases van groei ook in ons geestelike lewe. Ons het baie geduld en uithouvermoë nodig om tot 'n volwasse boom te groei wat vrug dra. En dis 'n proses wat nie oornag gebeur nie. Loop hand aan hand met God deur jou lewenstuin. Bekyk God se skepping vanuit 'n natuurlike en geestelike perspektief. Ontdek God in jou geestelike tuinmaak. Voed en verryk jou geestelike tuin. Blom en versprei jou lewensgeur. Groei en dra vrug.

Geestelike Tuinmaak