Beloftes vir elke dag

ebook Laat God se beloftes jou hoop gee

By SCM

cover image of Beloftes vir elke dag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die lewe is deurdrenk van beloftes. Beloftes laat ons beweeg en asemhaal, al dink ons nie werklik aan baie van hulle nie. Die motors waarin ons ry, stoele waarop ons sit, medisyne wat ons drink, hang almal saam met die vermoƫ en gewilligheid van mense om beloftes te maak. Ons vermoƫ om beloftes te maak is waarskynlik een van die eienskappe wat ons nie raaksien nie, maar wat demonstreer dat ons na God se beeld geskape is.

Beloftes vir elke dag