Gee elke dag 'n kans

ebook

By Max Lucado

cover image of Gee elke dag 'n kans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Jy kies om nie die dag te drink, te werk of te bekommer nie, maar om die dag 'n regverdige kans te gee. Jy vertrou meer, stress minder, is dankbaar en kla nie. Kort voor lank is die dag verby en was dit verrassend aangenaam – só aangenaam dat jy jouself voorneem om môre ook 'n kans te gee. Ten spyte van rukke en stote, werk dit om die dag 'n kans te gee! Die volgende dag doen jy dieselfde, en die volgende... dae word weke; weke word maande; maande word jare van goeie dae.

Gee elke dag 'n kans