Beproefde beginsels van spanwerk

ebook Maak die meeste van jou potensiaal en bemagtig jou span

By Dr. John Maxwell

cover image of Beproefde beginsels van spanwerk

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

John C Maxwell het oor die jare geleer dat die vermoƫ om met mense te werk die belangrikste sleutel tot sukses is. Om leiers te help om hierdie sleutel doeltreffend te gebruik, is twee van sy gewildste titels oor spanwerk nou saam in 'n omnibus beskikbaar.In Wen met mense verskaf Maxwell 25 praktiese beginsels wat elkeen maklik kan toepas om wen-wen-verhoudings te smee en blywende sukses te verseker. In 17 onbetwisbare watte van spanwerk verduidelik Maxwell hoe belangrik spanwerk vir elke tipe leier is en hoe spanwerk elke terrein van jou lewe kan verbeter.

Beproefde beginsels van spanwerk