Die weg van die ongetemde hart

ebook n Padkaart vir 'n man se reis

By John Eldredge

cover image of Die weg van die ongetemde hart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Elke man het 'n behoefte om geken te word – en homself te ken – as 'n ware man. Om by hierdie punt te kom, is daar 'n oer-oue pad wat elke man (en seun) moet loop, 'n inisiasie wat hy moet voltooi om die twee vrae te beantwoord wat in sy hart brand: Wat verg dit om 'n ware man te wees? En: Is ek 'n ware man?Die weg van die ongetemde hart is 'n padkaart vir die manlike reis. Dit sal jou lei om die man te word wat jy diep in jou hart wil wees – een wat weet hy is 'n man en wat leef vanuit daardie diep, onwrikbare oortuiging.

Die weg van die ongetemde hart