Liefde vir 'n middelkind

ebook

By Kristel Loots

cover image of Liefde vir 'n middelkind

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Selfs 'n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir 'n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie "" verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met 'n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.
Liefde vir 'n middelkind