Beminde Verraaier

ebook Woeste Laeveld Reeks

By Braam le Roux

cover image of Beminde Verraaier

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

BEMINDE VERRAAIER - WOESTE LAEVELD REEKS

Deur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van 'n groot rivier. Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes agter hom, is gevaarlike wilde diere... Skynbaar kom geen menslike wese ooit hier nie. En tog, daar aan die oewer van die breë, diep seekoeigat lê 'n swaar pen vasgemaak! Dit is die pont wat deur die boewe gebruik word vir hulle nagtelike rowery.

Len van Staden, met sy rewolwer bandelier stewig vasgegespe om sy heupe, staan roerloos stil om die betekenis hiervan te laat insink. Is sy eertydse boesemvriend dalk hierin gemoeid?. En dalk ook die meisie op wie Len eens op 'n tyd verlief was. Hy staan en wonder wat moet hy nou verder moet aanvang?

Dit is 'n enorme probleem wat Len van Staden in die gesig staar. Hy het 'n reuse-taak en 'n reuse-probleem voor hom, om agter die waarheid te kom en reg en geregtigheid te laat seëvier.

Die uitvoering van hierdie bittere taak, is die tema van hierdie verhaal, wat afspeel in die romantiese dae van die Woeste Laeveld, toe die geweer en rewolwer nog die wet voorgeskryf het en toe verraaiers sommer voor die voet aan bome opgehang was.

Beminde Verraaier