Geen Vergiffenis

ebook Woeste Laeveld Reeks

By Braam le Roux

cover image of Geen Vergiffenis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

GEEN VERGIFFENIS - WOESTE LAEVELD REEKS

Die reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie buitengewone verhaal van liefde en avontuur en van die trotsering van doodsgevare.

'n Onskuldige meisie, Helena de Vos, se groot liefde vir 'n man word verpletter toe hy haar en haar kindjie versaak en aan die genade van 'n wêreld vol skindery en wreedheid oorlaat. Maar sy veg moedig voort en help haar bejaarde, eksentrieke pa om sy aartsvyand, wat hom op sakegebied heeltemal geruïneer het, die hoof te bied. Haar pa se aartsvyand is klaarblyklik 'n opperste skurk. Met die hulp van 'n bende roekelose en genadelose rewolwerskuts, doen hy alles in sy vermoë om die bou van 'n treinspoor deur daardie deel van die land te verhoed.

Daar is treinontsporings en grootskaalse diewery aan die gang... en op daardie oomblik kom Len van Staden daar aan, gestuur deur die Regering van die Republiek, om die chaos te kom ondersoek.

Hoe Len van Staden hierdie gevaarlike ondersoek uitvoer en koelbloedige moordenaars en rewolwerskuts beveg en eindelik onder die knie kry, bygestaan deur die moedige Helena de Vos en deur Lettie Joubert, is die tema van hierdie aangrypende verhaal.

Geen Vergiffenis