Vuilspel op die Vlaktes

ebook Ryk Schoonraad Reeks

By Meiring Fouche

cover image of Vuilspel op die Vlaktes

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKS

Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste "wilde weste"-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in 'n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is 'n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is 'n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!

Vuilspel op die Vlaktes