Leesgids

ebook Z-A-K: Die Blou planeet

By Theresa van Baalen

cover image of Leesgids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Leesgids: Z-A-K Blou planeet Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van 'n teks moet verstaan nie, maar om uiteindelik intelligent en ingelig te kan saampraat oor die letterkunde en verwante kunsvorms. In onlangse studies het die fokus verskuif van "wat probeer die outeur sê" na "hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm" (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is vir die onderwyser saamgestel sodat sy gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as "korrekte" antwoorde. Die onderwyser kan die gids na goeddunke aflaai, manipuleer en kopieer. Die leë tabelle kan byvoorbeeld "gerek" en uitgedeel word sodat leerders dit self kan invul terwyl die teks gelees word.
Leesgids