Psige van die Liefde

ebook

By Tarina Jordaan

cover image of Psige van die Liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Megan Rossouw,'n jong dosent in Potch, is in die moeilikheid. Op meerdere vlakke. As haar departementshoof, Chantelle Botha, haar nie opdraande gee nie, is dit die jong mansstudente wat haar aandag soek.
Toe Megan se wêreld uiteindelik uitrafel, is daar een persoon wat bly steek en krap aan die wonde van haar ego: sexy Reghardt le Roux wat Megan haar pos by die universiteit gekos het.
Is Reghardt regtig 'n gewetenlose lummel wat enige iets sal doen om die trappe van die akademiese leer te klim, of kan dit wees dat iets dieper in sy psige skuil as wat op die oog af sigbaar is?

Psige van die Liefde