Die Rooi Klippies van Tandberg

ebook Ryk Schoonraad Reeks

By Meiring Fouche

cover image of Die Rooi Klippies van Tandberg

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

DIE ROOI KLIPPIES VAN TANDBERG - RYK SCHOONRAAD REEKS

Om jou hotelkamer se deur oop te maak en 'n bakkopslang dreigend voor jou orent te sien staan, sal vir geen mens 'n aangename ondervinding wees nie, selfs al is dit op die voorposte van die beskawing.

Dit was een van die eerste ondervindings van die aantreklike Roelien van der Spuy toe sy op die grensdorpie Graskolk aankom, op soek na haar vader wat in hierdie woeste wêreld spoorloos verdwyn het.

Ryk Schoonraad, 'n jong boer op die voorposte, merk ook sommer dadelik aan die kroegvlieë se reaksie dat hier een of meer skuldiges in die onmiddellike omgewing is en hy besluit dadelik om 'n handjie by te sit...

Die Rooi Klippies van Tandberg