Prof Fungus omnibus 3

ebook Professor Fungus

By Jaco Jacobs

cover image of Prof Fungus omnibus 3

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk 'n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy 'n stert groei, veg teen 'n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, ... en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!
Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend 'n splinternuwe storie!
1. Professor Fungus en die sneeumasjien
2. Professor Fungus en die monsterformule
3. Professor Fungus en die onsigbare skurk
4. Professor Fungus en die gekloonde konyn
5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus

Prof Fungus omnibus 3