Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta die nuwe meisie in die klas dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om 'n modevertoning te hou!