Sneeuman-swem

ebook Vreesveld-reeks

By Fanie Viljoen

cover image of Sneeuman-swem

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

"Gee vir my die een met die yskoue hart!"
Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is 'n grap. Almal noem hom PADDA!
Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in 'n nagmerrie.
Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar 'n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!
Gaan Padda se lewe in 'n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons 'n held sit?

Sneeuman-swem