Hans hou sy lyf Sherlock

ebook

By Rudie van Rensburg

cover image of Hans hou sy lyf Sherlock

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met 'n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder 'n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie 'n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!
Hans hou sy lyf Sherlock