Russiese Roulette

ebook Onmoontlike Onsterflikes

By Ronel Janse van Vuuren

cover image of Russiese Roulette

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Afgedwaalde pyle. Gedraaide tou. Chroreografiese dans.

Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n kompetisie verander.

Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek.

Gaan die sterflikes hierdie liefdesgod konvensie oorleef of gaan hulle vir altyd vasgevang wees in die onbeantwoorde liefdesdriehoeke veroorsaak deur twee liefdesgode wat mekaar se talismans uit probeer?

Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou!

*Hierdie is die vierde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Russiese Roulette