Nuwe môre vir die hart

ebook

By Magda Schmidt

cover image of Nuwe môre vir die hart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen matelose depressie. Toe sy eindelik weer begin skilder, ontmoet sy die enigmatiese Gerhard langs haar esel op die duin onderkant haar ouma se strandhuis.Hulle is amper dadelik sterk aangetrokke tot mekaar, en sy waag om vir haar nuwe vriend die verhaal van haar dogtertjie te vertel. Gerhard groet weer ná drie dae, maar maak dit egter duidelik dat hulle vriendskap nie buite dié idilliese ruimte voortgesit kan word nie. Vir die volgende vier jaar is daar dan ook kosbare tye saam, maar slegs tydens Desembervakansies by die stranddorp. Alida weet dat sy die "skulpeman" – soos haar suster, Karlien, na hom verwys – innig liefgekry het, maar sy glo nie hulle sal mekaar ooit in die "buitewêreld" ontmoet nie. Waarom bly sy dan droom van ʼn toekoms saam?
Nuwe môre vir die hart