Die gawe van groen

ebook Die Gawe-reeks

By Elmarie Dercksen

cover image of Die gawe van groen

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Droogte wurg die lewe uit alles wat eens mooi was en die binneland staan op die drumpel van verval. Maar gerugte bereik die dorsland, stories van 'n meisie met 'n gawe, iemand wat weer die waters kan terug bring en die land van 'n droë dood kan red. So word 'n kontrak vir 'n jong vrou se lewe gesluit. In ruil vir 'n reuse bruidskat, word Sati van die Suidland saam met 'n span soldate die dorre binneland ingestuur na 'n lewe wat sy haar nie kan indink nie. Gelukkig is daar een soldaat wat op die gevaarlike tog hom oor hul kosbare vrag ontferm. Namate Sati egter meer uitvind van hierdie nuwe land en die mans wat dit beheer en bewaak, begin sy wonder of enigiemand die meisie agter die gawe raaksien. En wanneer hul planne vir haar duidelik word, begin Sati besef daar lê iets meer agter die groot groen wat in haar binneste groei.
Die gawe van groen