Matrone op 'n Harley

ebook

By Rina Cilliers

cover image of Matrone op 'n Harley

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Charlotte Beyers doen aansoek vir 'n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op 'n verkeerde voet weg. Volgens hóm lyk sy nie soos wat 'n matrone behoort te lyk nie, verál nie toe sy met 'n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeërmerke onder die sexy leeruitrusting verberg word? Gaan Charlotte haar man kan staan teen die aanvanklike teëstand van die personeel, en veral die antagonisme van haar hoofsuster? Gaan sy bestand wees teen die sterk persoonlikheid van haar aantreklike baas, veral as sy bewus word van emosies wat hy in haar ontketen. Gaan sy weer toelaat dat 'n man beheer neem van haar lewe? Mag sy die een man oordeel aan die hand van 'n ander man se neiging tot mishandeling? Eers wanneer sy weer volkome vertroue kry, kan sy die liefde eien en aanvaar.
Matrone op 'n Harley