Hoe om 'n hart te steel

ebook

By Didi Potgieter

cover image of Hoe om 'n hart te steel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Binne 'n kwessie van 'n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis die soor t man wat daaraan gewoond is om te kry wat hy wil hĂȘ. Boonop is hy net t e diep gewortel in die verlede waarvan sy graag wil w egkom. Albert se lewe is netjies en agt ermekaar en hy het r eeds die ring gekoop vir iemand wat uitst ekend daarin pas. Maar die loskop Milan maak dinge in hom wakk er wat eerder slapend moes bly. Toe Milan in die tuinwoonstel op sy er f intrek, help dit ook niks om die effek v an haar liggaam op sy sintuie t e verdoof nie. Die vonk tussen hulle word vinnig 'n vuur, en Milan wonder of sy ooit 'n man soos Albert se hart sal kan steel.

Hoe om 'n hart te steel