Silwerspoor van die maan

ebook

By Frenette van Wyk

cover image of Silwerspoor van die maan

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Zara is vasbeslote om nooit 'n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit. Daar is egter reeds 'n vrou en 'n baba in sy lewe. Hy betaal Zara met silwermunte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek. Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom. Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat 'n trommel vol soortgelyke muntstukke van 'n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het. Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen. Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste 'n geheim bly. En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie. "
Silwerspoor van die maan